Monday 9 September 2019

Loslitdag 2019

Loslitdag 2019 het so reg in die eksamen van die matrieks geval, dus hulle kon nie deelneem nie. Nieteenstaande is die mooi bedrag van R950 geïn. Dankie aan elkeen wat selfs in hierdie moeilike ekonmiese tye, bereid was om 'n plakkertjie te koop.

Foto's: André H van Dyk