Friday 21 October 2022

'n Hartboodskap van een van die matrieks

Dit is tyd vir die belangrikste eksamen van ons skoolreis van 12 jaar ... DIE FINALE EKSAMEN. Sterkte aan al die matrieks met hulle eindeksamen. Onthou altyd dat die toekoms vir die mense is wat vandag daarvoor voorberei.

Ons kan dit maak!

Tekkie-groete.
Morena Mokoteli