Wednesday 20 September 2017

Krukkelys...

Die personeel se krukkelys wissel gereeld, maar wat skool toe kom, is hulle!! Gepraat van gedetermineerd!
Hier beskik Tekkie Tonic oor die bewyse, dat hulle nie eens hulle eie skoene kan volstaan nie, maar dat hulle al huppelende die dagreis na hulle klasse aanpak!

Op die foto is mev. Malinda Anderson en mnr. Lesala Khetheng - die idioom: "die blinde lei die dowe," is amper van toepassing op hierdie twee!