Tuesday 19 September 2017

Kunsopdragte...

'n Man wat die kuns verstaan om 'n opdrag te kan omskep, sodat dit loopplankblink skitter, is Katleho Majola, 'n graad 8-leerder.
Hier staan hy in sy skepping wat hy uit weggooibare materiaal geskep het.
(Katleho, miskien is jy die volgende Errol Arendz... ons hou jou kunstalent met valkoë dop!!!)