Thursday 14 September 2017

Matrieks se oortrektruie

Baie netjies staan die manne met hulle oortrektruie, wat net die matrieks beskore is. Op die foto is Chabeli Molelekoa, Amogelang Tlali, Teboho Beleng en Bheki Mfuphi.
Foto ingestuur deur Amogelang Tlali.