Sunday 10 September 2017

'n Bietjie statistiek oor die lesers van die e-koerant...

Kliek op die prent om 'n goeie beeld te kry.
Interessante inligting oor waar orals die klein koerantjie gelees word!
Kyk na die datums - hierdie statistiek verander daagliks. Lesers, kontak ons gerus deur e-pos te stuur na aldawelman@gmail.com