Friday 27 September 2024

Baie geluk, Christelle!

Henry Welman, saam met
sy oudleerling, 
Christelle
van der Walt.
Op 19 September 2024 het Christelle van der Walt haar meestersgraad in kliniese neurofisiologie behaal.
Baie geluk, Christelle, dis voorwaar 'n besondere prestasie. 

Die titel van haar verhandeling is A work integrated learning content framework for Clinical Neurophysiology Technology in South African Universities of technology. 

Baie sterkte vir die volgende stap op jou akademiese pad, nl. 'n PhD en al die uitdagings wat daarmee gepaard gaan. Ons hou jou loopbaan met belangstelling dop!