Tuesday 8 September 2015

Eksamenstres??

Die enigste manier om te ontstres, is om voor jou boeke te gaan sit en leer.

Op die manier probeer jy een van die stresfaktore wat binne jou vermoeë is, te beheer!