Saturday 12 September 2015

Rugbytoernooi in Klerksdorp!

HTS wen Schweizer-Reneke 17 - 16, nadat hulle 3 - 10 agter was in die eerste helfte. Maklik was dit gewis nie en die manne het hulle staal gewys.

Hoërskool Schweizer-Reneke se 1ste rugbyspan is die wenners van die NW- Kleinskoleliga, nie 'n maklike katjie om sonder handskoene aan te pak nie.