Thursday 24 September 2015

'n Groot krieketliefhebber!!

Vuyisile Zweni is die onderkaptein van die Lejwe- leputswa O/18-krieketspan. Die matriku- lant se hart is by die krieket- wedstryde, terwyl sy kop by sy matriek- eksamens is. Die Platte- landse Krieket- proewe word vandag in Bethlehem gehou.