Thursday 3 September 2015

Sokkeruitslae O/19

Die Tekkie-span wen Welkom High 2 - 1!!
Baie geluk!! Mnr. Litjamela en die sokkerspelers
kook!! Die skool is trots op julle!