Wednesday 2 September 2015

Sekretaressedag 2 September 2015

'n Groot dankie aan al ons sekreta- resses wat alles so seepglad by die skool laat verloop: mevv. Hester Bothma, Riana Crauwcamp, Estia Greeff en Tanya Viljoen.

Julle is ons sterre!!