Thursday 31 March 2016

Die eerste rugbyspanspan se oefenkamp by Sportweni!!



Ete is 'n belangrike aktiwiteit op die daaglikse program!

Besig om te oefen...

Stilte voor sonsopkoms op die strand!

Begin die dag op die regte manier!