Saturday 5 March 2016

'n Vrystaatwenner!!!

Die gesig van 'n wenner... n dubbelwenner!!
Richard Owuru is die nuwe Vrystaatkampioen in die 100m,
sowel as die 200m!! Baie geluk!! Jy verdien dit!!

Gaan loer 'n bietjie na beeld- materiaal van hierdie atleet!!