Friday 18 March 2016

SA Hoërskole Atletiek in Bloemfontein - Vrydag

Richard Owuru  het 'n vierde plek behaal in die 0/19 
100m finaal, met 'n verskil van 0.01 vir derde.
Baie geluk met die pragtige uitslag.





































Die SA-deelnemers