Friday 18 March 2016

Laaste dag...

JUFFROU: Klas, ek hoop julle hou lekker vakansie en kom met meer verstand terug.

KLAS: Dankie en dieselfde vir Juffrou.