Saturday, 25 December 2021

Merry Christmas

Merry Christmas

Enjoy this Christmas time
sharing the joy
that Jesus was born to give us life
and that his light will shine.

Happy new Year, may God protect you
and help you to achieve your goals
this coming year
of grace and blessing.

Friday, 24 December 2021

Merry Christmas ...

Thank you for being an extraordinary teacher and working so hard to grow my mind and spirit. The top of the Christmas tree is decorated with a star, but the star in the classroom is you my teacher! 

I hope you know how brightly you shine in the lives of so many and will shine in our lives for years to come.

Coming to school and seeing the faces of friends and teachers as a learner is just as magical as Christmas morning. Thank you for being my favourite faces to see. The knowledge you’ve given me as a student at HTS is better than any Christmas gift I could ever receive. Thank you for the priceless gift of learning you have given to me, and for guiding and shaping who I am becoming. I pray for the safety of all our learners and educators. May the Holy Lord keep you all safe. May He help you all cross the bridge into the new year, for some to start afresh high school and for some to finish. 

It takes a Christmas miracle to grade as much work as you all do, but somehow you pull it off with only one Christmas per year. You are amazing and work so hard. I appreciate you all. Wishing you all the best with your future endeavours!

Have a Merry Christmas! And a prosperous new year!

Tuesday, 21 December 2021

Short Story Day

Do you love literature? 

Do you feel you have an inner creative streak you’ve never yet acted on? Do you have a brilliant idea that you’re afraid isn’t long enough to make into an entire book, but that you really just want to finally write down? If so, Short Story Day could be your chance to discover a new passion and create something you can be proud of. You don’t have to have written anything before to start writing now.

After all, everyone has to start somewhere. All you need to become a writer is a pen and paper, or a computer, or a typewriter, if you will―the rest is entirely up to you. So if you have a story in you that’s waiting to be told, don’t wait and celebrate Short Story Day today!

Monday, 20 December 2021

Saturday, 18 December 2021

15 Desember - die laaste dag vir die onderwysers en die boom ...

Na die einde van 'n besondere lang jaar (of so het dit meer as een dag gevoel), het die skool op 15 Desember vir die onderwysers gesluit. En dit is asof die natuur net 'n streep wou trek en die finale sê wou sê ... tydens 'n storm daardie aand, is die skoolpad toegemaak.

'n Mens kan ook 'n bietjie dieper na die saak kyk en tot die gevolgtrekking kom dat hoë bome die meeste wind vang. 'n Goeie afleiding is dat 'n seder nie net in Waterkloof geval het, volgens PG du Plessis nie, maar dat daar ook nou 'n seder in Welkom geval het. En helaas, hoe groter die boom, hoe swaarder die val. 2021 se einde het boomgewys dalk 'n belangrike feit onderstreep en dit is dat terwyl die onderwysers besig is om jong boompies te buig, daar ook na jong boompies in die tuin gekyk sal moet word. 

Kerstyd is 'n tyd van welwillendheid

Kerstyd is 'n tyd van omgee vir mekaar. Die tyd van die jaar wanneer mense na mekaar uitreik, hande vat en mekaar ondersteun. Hier by HTS Welkom reik ons die hele jaar na mense, instansies en plekke uit - uit dankbaarheid dat ons soveel het om met ander te deel. Sekere tye, soos Kersfees, vra egter dat 'n mens die goeie boodskap met ander moet deel.

Net so voor die skool gesluit het, het mev. Karin Herbst met die spoed van liefde, skenkings gekry en dit verpak in kersfeesgeskenke vir hulle wat dit die nodigste het.  

House of Grace en 'n buurkinderhuis se Kersfees 2021 gaan nie net tot een dag beperk wees nie. Ons Tekkie-wense is dat die inwoners daar ook daagliks die liefde van 'n Hemelse Vader sal ervaar en uitdra.

Dankie aan mev. Valerie Kilian wat die skenking namens die huise in ontvangs geneem het. Ons waardeer dit dat selfs kort kennisgewing nie 'n probleem was nie.

Seën vir 'n heel-jaar-kersfeesgesindheid in elkeen se hart! 



Mevv. Valerie Kilian, Karin Herbst, mnr.
Henk van Vuuren en mev. Alda Welman

Friday, 17 December 2021

Katte het 7 lewens en opgepaste speelgoed ....

Valerie Kilian en Karin Herbst
by speelgoed met 'n
verlengde lewe!!
Katte het 7 lewens, maar opgepaste speelgoed oortref hierdie gelukkige katte.

Speelgoed is deesdae nie meer sommer op die lysie van ouers nie. Weens die huidige ekonomiese klimaat en ook die omstandighede by huise, noop dit baie ouers om net aandag te gee aan die uiters noodsaaklike items.

Speelgoed speel egter 'n besliste rol in 'n kind se lewe, buiten die ooglopende vreugde wat dit verskaf.

Speelgoed leer kinders om te sosialiseer, maar ook om dit te deel met ander maatjies.

Hulle verbeelding word gestimuleer en hulle leer kreatief omgaan met die speelding.

Kinders leer om die werklikheid na te boots.

Hulle leer om al hul sintuie in te span wanneer hulle speel.

Speelgoed is universeel en kinders oor die wêreld heen weet hoe om met 'n betrokke speelding te speel. Wat egter vir kinders geleer moet word, is hoe om speelgoed op te pas. En dit is juis hierdie gedrag wat speelgoed se lewe verleng. 

Kyk dus met nuwe oë na ou speelgoed en dink baie mooi voordat 'n teddie of karretjies se lewe kortgeknip word deur hulle asdrom toe te verban.

Talentvolle, Tekkies

Siphesihle Mngomezulu, is een van die Tekkies met hope tekentalent! Hierdie is maar enkele van die sketse wat hy in sy vrye tyd doen. Kinders wat tekentalent het, moet aangemoedig word om dit te beoefen. Siphesihle, dalk word jou passie jou brood en botter en dan hoef jy nie 'n dag se werk te doen nie, 

Geniet dit en die redaksie hou jou talent met valkoë dop. 



Thursday, 16 December 2021

Verjongingskuur op die Tekkie-werf ...

Fase 1 van die OD-bus
Dis nie net altyd die skoner geslag wat graag vir 'n verjongingskuur wil gaan nie, dit gebeur soms dat 'n verjongingskuur 'n noodsaaklike en enigste uitweg word. En helaas is dit presies wat op die Tekkie-werf gebeur het. Gelukkig het mnr. Van Vuuren dit raakgesien en dadelik skouer aan die wiel gesit.

Die OD-bus se jare het begin wys en tydelike kosmetiese planne sou nie werk nie - dus was dit werkswinkel toe. 2022 gaan 'n huppel in die ry van die bus sit. 'n Mens kan amper sê dat dit op geoliede wiele gaan loop. Die opknappingswerk is in twee gedeel en die eerste fase is agter die rug - die "grimeerkunstenaar" moet nog die bus onder hande neem en die skool se naam op die bus terugverf.  

Die OD-leerders kan gerus maar klim, as die wiel draai, sonder dat iemand anders hulle in die wiele ry. 

Friday, 10 December 2021

Tuesday, 7 December 2021

Tuesday, 30 November 2021

Optimism ...


Education is important: Part 11

In general the practical benefits of higher education in the 21st century are:

  1. Economic: As the Bureau of Labour Statistics stats reveal, people with some form of higher education earn more money and have a lower probability of unemployment.
  2. Health: Gainful employment and a positive cash-flow take away the stress factors associated with financial insecurity. As such, you are likelier to live a happier and healthier life with some form of college under your belt.
  3. Civic involvement: People with gainful employment and financial resources often give back to the community. When you earn well and your network expands, you are more likely to give to charity and become involved in volunteer work.
  4. Personal development: People with careers tend to lead more structured lives and have a stronger sense of responsibility, traits that serve as strength-builders in other areas of life.
  5. Better communication: Most jobs involve some form of written or verbal communication. As such, you will generally improve in both areas during your college and professional career.
  6. Realisation of passions: As with most people, the more you learn, the likelier you are to find your true passions in life. Through the education process, you can explore the various facets of a prospective field and find your strengths.
  7. Greater sense of discipline: The regiments of education can instil you with the discipline required in the professional world. By learning to follow complex instructions and meet strict deadlines, you will be better prepared for the rigours of the marketplace.
  8. Sense of accomplishment: Each time you complete a school assignment or job task, it’s the product of your talent and hard work.
As you can see, the benefits of higher education in the 21st century are not just career-oriented. Being able to develop yourself is invaluable, and having a higher education helps you do that.

[More information]

Sunday, 28 November 2021

Mr Campus CUT 2021

It has been a long but an amazing journey for Alex ...

He's a 1st year Electrical Engineering student at the Central University of  Technology, Free State Bloemfontein campus. He is a former matriculant at HTS Welkom THS. He is a member of the Quattro residential house committee, also being a member of the media team at his Res. 

Mr & Ms Campus CUT was established in 2021 by the director, Mr Stefan Lotter. 

Alex was selected as one of the finalists to compete for Mr and Ms Campus CUT 2021. He is the very first Mr CUT Bloemfontein Campus. 

"I'm very passionate about change and innovation. I wish to bring change to fellow students of CUT such that they will stand united in everything they do, and stand up for what they know is right", Alex says. 


He walks with pride with his title. He leads by example and he shall indeed take CUT to greater heights.

[We at THS are very proud of you! Keep up the good work. Live the motto: Sapientia Aurum Que E Profundis.]


Queen- Lerato Chabwe
1st Princess- Luyanda Sanyaka
2nd Princess- Rethabile Mahlatsi

King- Alex Manise
1st Prince- Xander Botha 
2nd Prince- Nkosinathi Mayimane

Mr & Miss Campus' winners was selected based on several things.

1. Leadership- A person should have leadership skills and should have experience in leading a certain project, organisation and or an event.

 2. Change & Betterment- They asked questions based on change and the betterness you could bring as an individual to CUT. Changes such as student affairs, lack of funding for students, student support services (people dealing with anxiety disorders, depression and etc)

 3. Prejudging- There was a few hours of prejudging that was hosted by all judges at the venue before the event. Where each one asked different question based on the issues impacting students and the campus as a whole.

4. Confidence- They also needed confidence. They believed that a person could have all attributes, but then fail to have confidence and a voice to speak up. Therefore, confidence was one of their top attributes they raised during awards.

 5. Lastly, they wanted people who were friendly and helpful. You can also have all these above-mentioned attributes, but also fail to have moral values and fail to be a shoulder to lean on- and that is mostly what students need.

Thursday, 25 November 2021

Tuesday, 23 November 2021

Sunday, 21 November 2021

Boodskap vir die matrieks

(Ons het hierdie gebêre vir die laaste helfte van die eksamen, wanneer die energie minder raak en die dae warmer en die eindpunt nog ver is.)

"Daar is reeds baie gesê oor die onderwerp van matriekeksamen, maar die belangrikste bly jul eie toewyding. Toewyding beteken dat jy net so getrou sal werk, soos jy aan die begin van jou skoolloopbaan gewerk het. En dit hang van jouself af. Almal, ouers, onderwysers, vriende en familie het ondersteun, moed ingepraat en gemotiveer. Nou is dit tyd dat jy alles moet gee".
Hierdie punte waarvoor jy nou werk, gaan vir jou deure oopmaak of toemaak. Jy het nou die geleentheid om vir jou 'n geleentheid te skep. Geleenthede gebeur nie net nie, jy skep dit. In die woorde van Chris Grosser: "Opportunities don't happen, you create them".

Die lewe is nooit sonder moeilike tye nie. Daar sal altyd storms, suidewinde, Jantjies en valse vriende wees wat oor jou pad gaan kom. Op hierdie stadium is jy besig met die storm van die tweede helfte van die laaste skooleksamen. Wees jou eie weldoener, help jouself en word die wenner wat jy eintlik is. 

Matrieks, mag dit met julle goed gaan. Sterkte vir julle uitslae in Januarie. Onthou: 'n Mens bou elke dag  aan jou toekoms - en die land se toekoms. Mag julle die vrede en kalmte van ons Hemelse Vader in hierdie laaste helfte van die eksamen ervaar.

'n Vreugdevolle en 'n geseënde Kersfees saam met hulle wat vir jou lief is. Vir julle wat familie aan die dood afgestaan het in hierdie veeleisende 2021, baie ekstra genade. Mag 2022 blinker en meer vreugdevol wees.

Saturday, 20 November 2021

Tuesday, 16 November 2021

Good luck


 

Sunday, 14 November 2021

Prayer for exam anxiety

(a prayer for God's peace to come)

Heavenly Father,

Only your peace can sustain me through the anxiety
and stresses of exam nerves.
Your peace surpasses all understanding.
I ask for this gift and choose to lean upon you at this time.
Lord, come and remind me of your unfailing love.
Remind me that you hold me safe,
you understand me,
and you cherish me.
I lay down my fears before you.
I leave them at the foot of the cross,
for you have overcome the world.
I choose to give you all my concerns,
worries and fears of failure.
I trust that your loving hand will hold me through these exams

Wednesday, 10 November 2021

Monday, 8 November 2021

Sunday, 7 November 2021

Wenke wat werk vir wiskunde!

1. Moenie die aand voor die eksamen nog leer nie.
2. Maak seker jou sakrekenaar werk!
3. Jy moet die oggend van die eksamen lekker vroeg opstaan.
4. Moenie stres nie. As jy genoeg geleer het en jy stres, vergeet jy. Maar as jy kalm bly dan onthou jy beter. 
5. Sit, haal diep asem en sê ’n gebedjie op voor jy skryf.
6. Jy moet elke vraag deeglik en versigtig lees.
7. Moenie tyd mors op vrae wat jy nie kan beantwoord nie. 
8. Jy moet lyntjies ooplaat tussen vrae en probeer altyd jou antwoord onderstreep.
9. Jy moet deur jou vraestel lees as jy klaar is om seker te maak jy het nie iets uitgelos nie.

Exam prayer

[An adaptation of Ps 23]

The Lord is my shepherd
of what shall I be afraid?
He peacefully lets me
enter the exam room.

He enlightens my intellect
He leads me in the consciousness of learning
for His name's sake.

Even when I look at the paper
and find the questions difficult
I will stay calm,
as He is with me.

The goodness of my teachers
and what they taught me,
will bear fruit and I will live
to praise His name
for all eternity.
[Unknown]

Monday, 1 November 2021

Gebed vir die matrieks

Here

Hou asseblief elke matriekleerder

in die palm van U hand.

Stap saam, met elke leerder

waar hulle hul laaste skooltreë gee

in 'n baie uitdagende jaar.

 Seën hulle met wysheid

en 'n helder verstand

en kalmte vir elke vraestel.