Thursday 13 December 2018

Totsiens, mnr. Vernon Harding ...

Vandag is daar afskeid geneem van mnr. Vernon Harding. Dankie vir die amper 7 jaar se positiewe insette by HTS. Gelukkig is dié "totsiens" net 20 treë weg van die kantoorblok en is ons gerus dat die IQMS-helpende hand nie ver is nie. Geniet die vakansie en mag die toekoms net goeie gesondheid inhou.

Foto's: Alet Harding en André van Dyk