Thursday 4 October 2018

Dankie, HTS ...

Baie baie dankie aan elke personeellid wat my tydjie by HTS Welkom so lekker gemaak het. Ek gaan julle beslis mis. Mens gaan vêr soek vir so great personeel soos julle almal.

So vir ń laaste keer sê ek totsiens en mag die Here elkeen individueel seën met dit wat julle nodig het. 

Lekker vakansie hou! Mooi bly!
Melissa Broodryk