Wednesday 3 October 2018

'n Vakansie-knie-operasie vir die skoolhoof!

Baie sterkte aan mnr. Pieter Swanepoel wat vandag in Bloemfontein aan sy knie geopereer is. Ons hoop meneer is spoedig weer op die been - miskien moet meneer 'n bietjie knie-oefeninge in die gym gaan doen!