Monday 8 October 2018

Die lewe is soos visvang ...

Mnr. Johann van den Berg het die laaste oggend van die derde kwartaal afgesluit met hierdie gedagte en Tekkie Tonic plaas dit as inspirerende woorde vir die begin van die laaste kwartaal.

Sterkte vir die heel laaste skof van 2018.