Friday 3 August 2018

Katleho Soke - 'n leier in eie reg ...

Katleho doen sy mondeling voor sy klasmaats.
Die video is ingestuur deur sy Afrikaanse
Juffrou, mev. Alet Harding! Dankie graad 9's
vir julle deelname en bydraes vir Tekkie Tonic.
Ons sien uit na nog bydraes!