Friday 10 August 2018

Manne van die automotive werkswinkel ...

Thamsanqa Tsobo, Kenny Ramorakane,
Ambrose Koopman, Quintonio van Wyk en
Qekane Mbambo (agter)
'n Hele leërskare om die enkele raam (dié een in die agtergrond) vas te sit. Soos dit so dikwels in die werklikheid gaan, is die mense op die voorgrond gewoonlik nie die ouens wat gewerk het nie, en die mense wat nie op die foto is nie óf in die agtergrond, is die mense wat wél gewerk het - so ook in hierdie geval ... vra maar vir Qekane Mbambo (in die agterste ry ...)